AR wil land uit Windhoek regeer
As hulle met ’n huis ’n gesin se waardigheid kan herstel, waar ’n kind tans sy ouers sien seks het omdat almal ’n kamer deel, is hulle tevrede, sê ’n radikale beweging.
Denver Kisting – Die Regstellende Herposisioneringsbeweging (AR) onder sy voorbok, mnr. Job Amupanda, se leiding, wil minstens 50 000 huise bou sodra hy in Windhoek aan bewind ko
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie