AR sien rooi oor huurbeheerraad

Die regering moet teen Vrydag sê waarom die meganismes wat huurders teen uitbuiting sal beskerm, nog nie geïmplementeer is nie.
Ronelle Rademeyer
Ronelle Rademeyer - Die Regstellende Herposisioneringsbeweging (AR) sê die regering sloer al bykans drie jaar om ’n huurbeheerraad en tariewe vir eiendomsagente in te stel en wi
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer