Appu00e8lhof verwerp Namfisa, ouditeure se besware
Appu00e8lhof verwerp Namfisa, ouditeure se besware

Appèlhof verwerp Namfisa, ouditeure se besware

Jacqueline Louw
Jacqueline Louw - Appèlregters Peter Shivute, Dave Smuts en Elton Hoff het eergister teen ’n hoërhofuitspraak beslis wat die poging om Namfisa en die ouditeursfirma Swart Grant Angula (SGA) verantwoordelik te hou vir verliese van beleggers met die 2008 ineenstorting van Prowealth, in die wiele gery het.
Die Prowealth bedrog- en diefstalskema het hoofsaaklik bejaarde beleggers in armoede gedompel en baie mense se lewens verwoes. Die Appèlhof-bevinding beteken die saak oor die skandboek van wyle mnr. Riaan Potgieter van Prowealth, keer terug na die hoërhof.
Die Prowealth-skandaal, 'n Ponzi-skema wat vergelyk word met die Masterbond-sage van die 90's, sloer nou al etlike jare sonder enige goeie nuus vir die nagenoeg 90 beleggers wat hul swaarverdiende geld kwyt is.
Die beleggers het saam met Prowealth Asset Managers (Pty) Ltd en die likwidateur van die maatskappy, Alwyn van Straten, in Maart 2012 ’n saak by die hoërhof ingedien waarin hulle nagenoeg N$105,2 miljoen van Namfisa en SGA geëis het.
Namfisa en SGA het egter beswaar teen die eis aangeteken en regter Maphios Cheda het in Janaurie 2014 in hul guns beslis. Hy het bevind dat die eis teen hulle tekortkominge bevat het en hulle as gevolg daarvan nie behoorlik teen die dagvaarding teen hulle, kon pleit nie.
Regter Cheda het Namfisa en SGA se besware gehandhaaf en die aansoekers vyftien dae gegun om hul eis te hersien. Die eisers het toe besluit om teen die uitspraak te appelleer en het eergister die uitspraak ontvang.
In die eis teen Namfisa en SGA het die eisers beweer dat Namfisa en SGA nalatig was in die uitoefening van hul pligte met betrekking tot die toesig en ouditering van maatskappye in die Prowealth-groep. Hierdie toedrag van sake het Potgieter as die stigter van die groep in staat gestel om groot bedrae geld van kliënte van Prowealth Asset Managers (Pty) Ltd te steel.
Die Prowealth-groep het in duie gestort nadat Potgieter in Desember 2008 sy lewe geneem het.
Die eisers het ook beweer dat Prowealth Asset Managers (Pty) Ltd meer as N$105 miljoen aan beleggers verskuldig is, maar nie in staat is om hulle te betaal nie wees die grootskaalse diefstal en bedrog van Potgieter.
Die eisers beskuldig SGA van nalatigheid omdat hulle versuim het om Potgieter en die maatskappy se optrede te ontdek en bloot te lê. As gevolg van hierdie nalatigheid was Potgieter in staat om meer as N$105 miljoen wat aan die maatskappy behoort het, te laat verdwyn.
Adv. Theo Frank, SC, het namens die eisers betoog dat Namifisa moes voorsien het dat geld verlore sal raak indien dit nie sy regulatoriese plig oor Prowealth uitoefen nie. Hy het aangevoer dat Namfisa niks gedoen het nie.
Adv. Vincent Maleka, SC, het namens Namfisa aangevoer dat Prowealth nie as batebestuurder by Namfisa geregistreer was nie en dus nie onder die toesig van Namfisa val nie.
Ter verdediging van die ouditeursfirma SGA, het adv. Michael van der Nest SC, aangevoer dat hulle nie vir die kriminele dade van Potgieter verantwoordelik gehou kan word nie. Daarbenewens het hy ook aan die hand gedoen dat daar nie ’n kousale verband tussen die verlies van geld en ’n oortreding of versuim aan die kant van SGA bestaan nie.
Namfisa en die ouditeursfirma SGA se besware teen die saak téén hulle is deur die appèlregters van die hand gewys en die geding is na die hoërhof vir verdere beregting terugverwys.

Kommentaar

Republikein 2024-05-14

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Aston Villa 3 vs 3 Liverpool | Manchester United 0 vs 1 Arsenal | Nottingham Forest 2 vs 3 Chelsea | Newcastle 1 vs 1 Brighton | Wolves 1 vs 3 Crystal Palace | Everton 1 vs 0 Sheffield United | West Ham 3 vs 1 Luton Town | Bournemouth 1 vs 2 Brentford | Tottenham Hotspur 2 vs 1 Burnley | Fulham 0 vs 4 Manchester City LaLiga: Barcelona 2 vs 0 Real Sociedad | Real Betis 3 vs 2 Almería | Valencia 0 vs 0 Rayo Vallecano | Atletico Madrid 1 vs 0 Celta Vigo | Cadiz 1 vs 0 Getafe | Athletic Club 2 vs 2 Osasuna | Granada 0 vs 4 Real Madrid | Villarreal 3 vs 2 Sevilla | Mallorca 1 vs 0 Las Palmas SerieA: Fiorentina 2 vs 1 Monza | Lecce 0 vs 2 Udinese | Atalanta 2 vs 1 AS Roma | Juventus 1 vs 1 Salernitana | Genoa 2 vs 1 Sassuolo | Hellas Verona 1 vs 2 Torino | SS Lazio 2 vs 0 Empoli | AC Milan 5 vs 1 Cagliari | Napoli 0 vs 2 Bologna European Championships Qualifying: West Bromwich Albion 0 vs 0 Southampton | Norwich City 0 vs 0 Leeds United English Championship: West Bromwich Albion 0 vs 0 Southampton | Norwich City 0 vs 0 Leeds United Katima Mulilo: 13° | 31° Rundu: 13° | 30° Eenhana: 17° | 32° Oshakati: 17° | 32° Ruacana: 18° | 32° Tsumeb: 15° | 28° Otjiwarongo: 13° | 27° Omaruru: 13° | 29° Windhoek: 12° | 25° Gobabis: 14° | 25° Henties Bay: 15° | 32° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 13:52, High tide: 07:51, Low Tide: 02:00, High tide: 20:47 Swakopmund: 17° | 24° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 13:50, High tide: 07:49, Low Tide: 02:00, High tide: 20:45 Walvis Bay: 20° | 32° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 13:50, High tide: 07:48, Low Tide: 02:00, High tide: 20:44 Rehoboth: 14° | 26° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 19° | 30° Aranos: 16° | 28° Lüderitz: 18° | 35° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 14° | 29° Luanda: 24° | 27° Gaborone: 13° | 27° Lubumbashi: 13° | 27° Mbabane: 12° | 24° Maseru: 9° | 24° Antananarivo: 14° | 22° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 12° | 25° Cape Town: 16° | 20° Durban: 17° | 26° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 16° | 26° Harare: 12° | 23° Currency: GBP to NAD 23.14 | EUR to NAD 19.93 | CNY to NAD 2.55 | USD to NAD 18.44 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.05 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.6 | USD to EGP 46.8 | USD to KES 129.48 | USD to NGN 1498 | USD to ZAR 18.44 | USD to ZMW 25.25 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 78464.25 Up +1.19% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.6 Up +1.22% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13541.33 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25381.25 Up +0.90% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 354.21/OZ UP +0.67% | Copper US$ 4.85/lb UP +2.17% | Zinc US$ 2 992.50/T DOWN -0.6% | Brent Crude Oil US$ 82.89/BBP DOWN -0.0114 | Platinum US$ 1 023.52/OZ UP +2.21% Sport results: Premier League: Aston Villa 3 vs 3 Liverpool | Manchester United 0 vs 1 Arsenal | Nottingham Forest 2 vs 3 Chelsea | Newcastle 1 vs 1 Brighton | Wolves 1 vs 3 Crystal Palace | Everton 1 vs 0 Sheffield United | West Ham 3 vs 1 Luton Town | Bournemouth 1 vs 2 Brentford | Tottenham Hotspur 2 vs 1 Burnley | Fulham 0 vs 4 Manchester City LaLiga: Barcelona 2 vs 0 Real Sociedad | Real Betis 3 vs 2 Almería | Valencia 0 vs 0 Rayo Vallecano | Atletico Madrid 1 vs 0 Celta Vigo | Cadiz 1 vs 0 Getafe | Athletic Club 2 vs 2 Osasuna | Granada 0 vs 4 Real Madrid | Villarreal 3 vs 2 Sevilla | Mallorca 1 vs 0 Las Palmas SerieA: Fiorentina 2 vs 1 Monza | Lecce 0 vs 2 Udinese | Atalanta 2 vs 1 AS Roma | Juventus 1 vs 1 Salernitana | Genoa 2 vs 1 Sassuolo | Hellas Verona 1 vs 2 Torino | SS Lazio 2 vs 0 Empoli | AC Milan 5 vs 1 Cagliari | Napoli 0 vs 2 Bologna European Championships Qualifying: West Bromwich Albion 0 vs 0 Southampton | Norwich City 0 vs 0 Leeds United English Championship: West Bromwich Albion 0 vs 0 Southampton | Norwich City 0 vs 0 Leeds United Weather: Katima Mulilo: 13° | 31° Rundu: 13° | 30° Eenhana: 17° | 32° Oshakati: 17° | 32° Ruacana: 18° | 32° Tsumeb: 15° | 28° Otjiwarongo: 13° | 27° Omaruru: 13° | 29° Windhoek: 12° | 25° Gobabis: 14° | 25° Henties Bay: 15° | 32° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 13:52, High tide: 07:51, Low Tide: 02:00, High tide: 20:47 Swakopmund: 17° | 24° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 13:50, High tide: 07:49, Low Tide: 02:00, High tide: 20:45 Walvis Bay: 20° | 32° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 13:50, High tide: 07:48, Low Tide: 02:00, High tide: 20:44 Rehoboth: 14° | 26° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 19° | 30° Aranos: 16° | 28° Lüderitz: 18° | 35° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 14° | 29° Luanda: 24° | 27° Gaborone: 13° | 27° Lubumbashi: 13° | 27° Mbabane: 12° | 24° Maseru: 9° | 24° Antananarivo: 14° | 22° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 12° | 25° Cape Town: 16° | 20° Durban: 17° | 26° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 16° | 26° Harare: 12° | 23° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.14 | EUR to NAD 19.93 | CNY to NAD 2.55 | USD to NAD 18.44 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.05 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.6 | USD to EGP 46.8 | USD to KES 129.48 | USD to NGN 1498 | USD to ZAR 18.44 | USD to ZMW 25.25 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 78464.25 Up +1.19% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.6 Up +1.22% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13541.33 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25381.25 Up +0.90% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 354.21/OZ UP +0.67% | Copper US$ 4.85/lb UP +2.17% | Zinc US$ 2 992.50/T DOWN -0.6% | Brent Crude Oil US$ 82.89/BBP DOWN -0.0114 | Platinum US$ 1 023.52/OZ UP +2.21%