Antibiotika – Die donker kant
Sommige kenners meen omdat weerstand tot antibiotika teen ’n vinniger pas toeneem as wat dit beheer word, die toekoms die tydperk voor die ontdekking daarvan sal weerspieël.
Henriette Lamprecht - Meer as 70 jaar nadat Alexander Fleming die eerste antibiotika ontdek het, is weerstandigheid teen die wondermiddel besig om al hoe meer algemeen te raak.Volg
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie