Angs in SA hoenderbedryf oor voëlgriep
Die uitbreking van voëlgriep op plase by twee dorpe in Suid-Afrika het meegebring dat ‘n halfmiljoen hoenders om die lewe gebring moes word.
Dennis Delport - Volgens Kevin Lovell, uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging, moes ongeveer 500 000 hoenders al van kant gemaak word weens voëlgriep en tref
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie