Angra Pequena woon leierskapskamp by
Leerlinge van Sekondêre Skool Angra Pequena op Luderitz het onlangs ’n leierskapkamp by die Multi Purpose Centre op Aus bygewoon. Leerlinge is touwys oor spanwerk en leierskapvaardighede gemaak. Foto’s verskaf


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie