Angolese ‘moet terugkeer huis toe’
Die droogte in Angola het veroorsaak dat talle burgers na Namibië gevlug het, maar hul land moedig nou hul terugkeer aan met die belofte dat daar vir hulle voorsien sal word.
Tuyeimo Haidula op Eembaxu – Die Angolese regering het dié week sy landsburgers wat in Maart vanjaar vanweë die droogte na Namibië uitgewyk het, versoek om terug te keer huis
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie