Andersoortige ambassadeur

Die Oshiwambo-gemeenskap van die Noorde se leefwyse, kultuur en tradisies van word danksy ’n passievolle “kultuur-ambassadeur” op Facebook bekend gestel.
Ronelle Rademeyer
Ronelle Rademeyer - “Kom ons leer as Namibiërs van mekaar se kulture. “Kom ons deel ons diverse kultuuraktiwiteite, kos, leefstyle en kuns.”Só nooi Sakaria Gumede Kandenge
...

Kommentaar

Republikein 2025-08-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer