Amutenya is vry
Die ma wat na bewering haar dogtertjies verlede jaar vermoor het, is weens polisiefoute vrygelaat.
Augetto Graig – Me. Kristofina Amutenya is gister vrygelaat nadat die staat die moordklag teen haar in die Windhoekse landdroshof teruggetrek het.Volgens haar regsverteenwoordige
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie