Amupanda wysig sy aanslag op die Rooilyn
Die gewese burgemeester het 'n paar besonderhede gewysig in sy hofsaak vir die verwydering van die veeartsenykordonheining ná hy oortuig is om “irrelevante bewerings” in die eis te laat skrap.
Ellanie Smit – Die Affirmative Repositioning (AR)-aktivis en politikus mnr. Job Amupanda het die eisbesonderhede gewysig in die hofsaak waarin hy die verwydering van die omstrede
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie