Amerika skenk N$110 m. vir voedselhulp
Amerikaners het weer eens hul beursie oopgemaak om kos aan droogtegeteisterde Namibiërs te skenk.
Die Amerikaanse regering het US$7,6 miljoen (sowat N$110 miljoen) geskenk wat geoormerk is vir voedselhulp aan Namibiërs wat die ergste onder die droogte deurloop. Tydens ‘n aan
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie