Amerika se spiere bult in oliemark

Dit lyk of die Organisasie van Petroleumuitvoerlande (Opul) stadig maar seker hul greep op die oliebedryf verloor.
Die groei in olieproduksie in Amerika, Brasilië, Kanada en Noorweë kan tot 2020 meer as genoeg voorsien aan die groei in die internasionale olievraag, volgens die Internasionale
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer