Amerika belê groot in nuwe ambassade
Die Amerikaanse regering het byna N$200 miljoen vir sowat ses hektaar grond in Klein Windhoek betaal om hul nuwe ambassade-kompleks te bou. Hier is 'n argiteksvoorstelling van die nuwe kompleks. Lees die berig op bl. 3. Beeld Verskaf
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie