Alweendo open Lüderitz-windpark

Die eerste windkragaanleg wat aan die nasionale kragnetwerk gekoppel is, sal tot 5 megawatt krag daaraan lewer.
Augetto Graig
Augetto Graig - Die minister van myne en energie, mnr. Tom Alweendo, het verlede week die Ombepo-windpark buite Lüderitz amptelik geopen. Die aanleg is gebou in 'n vennootskap tus
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer