Alweendo oor myne en energie
Die nuwe minister wil graag plaaslike kragopwekking en meer vaste beleggings in die mynbousektor sien.
Augetto Graig - Die nuwe minister van myne en energie, mnr. Tom Alweendo, het vandeesweek in sy eerste amptelike nuusvergadering sedert hy dié pos beklee, gesê daar is werk om te
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie