Almal kyk na supermaan
''n Vrou van die Masai-stam kyk Maandagnag deur ''n teleskoop na die opkoms van die supermaan in die Oloika-nedersetting in Shompole, Magadi, naby aan die grens tussen Kenia en Tanzanië. ''n Buitengewone groot en helder maan was Maandagnag te sien toe die maan die naaste aan die aarde in 68 jaar was. Foto Nampa/Reuters


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie