Almal animals.
Almal animals.

Almal animals.

Lloyd Zandberg
Karin Eloff



“Ons onthou die oomblike van vrees, verlies en vernedering die beste.”

Hierdie is die eerste Deon Meyer-boek wat ek lees. My obsessie met Karin Brynard se boeke het gemaak dat ek nog altyd te bang was om ’n Deon Meyer-boek te lees. Ek was bang hy stel my teleur.

Groot was my verbasing dus toe ek besef ek is verslaaf aan KOORS. Onomkeerbaar verslaaf. Bedags kan ek nie ophou dink aan die boek nie en saans haas ek myself huis toe om my nek in spasmas in te gaan lees.

KOORS speel af in ’n wêreld ná ’n monstervirus basies die hele mensdom vernietig het. Diegene wat oorbly, moet van voor af probeer om “beskawing”iewers te skep. Maar saam met hulpbronne en kos, is kennis ook deur Die Koors vernietig. Feitlik als wat goed én sleg was, het saam met Die Koors gesterf. Nico Storm en sy pa, Willem Storm, reis deur ’n soort Mad Max-wêreld waar elke oomblik, elke asemteug, oor oorlewing gaan.

En die gesukkel om dIt reg te kry, verander die psige onomkeerbaar.

Die lewe is ongenaakbaaar onregverdig. En hoe gouer jy dit aanvaar, hoe makliker is dit om te oorleef. Die lewe skuld jou niks. Dis hard en koud en al wat dit draaglik maak, is die oomblikke wat jy wel daarin slaag om te oorleef. As jy kos het om te eet, en ’n droeë, warm, veilige plek om te slaap, kan jy jouself as uiters gelukkig beskou.

DIs die refrein wat KOORS in my kop inbrand.

Almal is animals, leer Domingo vir Nico. Die ander ou wil jou doodmaak. En sál, as dit om oorlewing gaan.Die grens tussen beskaafdheid en dierlikheid is papierdun.

Dis ongelooflik hoe ver ons, die animals, gekom het, en die gemors wat ons van die aarde gemaak het, is nét so ongelooflik. In moeilike tye gryp party mense na godsdiens, en terselfdertyd is dit godsdiens wat samelewings laat skeur en mense laat moor. Op die ou end is dit jou menseverhoudinge wat jou geluk bepaal. En wat bepaal of jy oorleef.

Dis ongelooflik hoe goed dit met die aarde gaan as daar heelwat minder mense op is. Die see floreer en word weer lewendig sonder die mens wat dit opneuk. Honde word wild en dodelik. Mense ook.

Dit alles is die harde, genadelose lesse wat Nico Storm in KOORS leer, en dit word ook die oomblikke wat hy die beste onthou.

Die boek se einde is so ’n skok dat ek op die laaste bladsy in trane van woede, verbasing en verligting gelyk uitbars. Dis nie ’n boek om ligtelik op te neem nie. Dis nie ’n boek wat jy net kan neersit en dan onveranderd met jou lewe aangaan nie.

*KOORS is Deon Meyer se nuutste boek en is deur Human & Rousseau uitgegee.

Kommentaar

Republikein 2024-05-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Barcelona 4 vs 2 Valencia SerieA: Genoa 3 vs 0 Cagliari European Championships Qualifying: Coventry City 1 vs 2 Ipswich Town | Preston North End 0 vs 3 Leicester City English Championship: Coventry City 1 vs 2 Ipswich Town | Preston North End 0 vs 3 Leicester City Katima Mulilo: 12° | 33° Rundu: 12° | 31° Eenhana: 14° | 33° Oshakati: 16° | 32° Ruacana: 15° | 32° Tsumeb: 15° | 31° Otjiwarongo: 14° | 29° Omaruru: 15° | 32° Windhoek: 13° | 27° Gobabis: 15° | 28° Henties Bay: 16° | 21° Wind speed: 40km/h, Wind direction: E, Low tide: 04:26, High tide: 10:41, Low Tide: 16:45, High tide: 23:19 Swakopmund: 16° | 18° Wind speed: 30km/h, Wind direction: S, Low tide: 04:24, High tide: 10:39, Low Tide: 16:43, High tide: 23:17 Walvis Bay: 17° | 25° Wind speed: 30km/h, Wind direction: S, Low tide: 04:24, High tide: 10:38, Low Tide: 16:43, High tide: 23:16 Rehoboth: 15° | 29° Mariental: 18° | 31° Keetmanshoop: 20° | 32° Aranos: 18° | 30° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 20° | 34° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 16° | 29° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 14° | 25° Maseru: 10° | 26° Antananarivo: 15° | 25° Lilongwe: 14° | 28° Maputo: 18° | 28° Windhoek: 13° | 27° Cape Town: 16° | 24° Durban: 18° | 26° Johannesburg: 17° | 26° Dar es Salaam: 26° | 30° Lusaka: 15° | 27° Harare: 13° | 27° Currency: GBP to NAD 23.19 | EUR to NAD 19.88 | CNY to NAD 2.56 | USD to NAD 18.54 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.32 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.68 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.58 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.22 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.64 | USD to EGP 47.9 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1349.9 | USD to ZAR 18.54 | USD to ZMW 26.87 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 76076.19 Down -0.5% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1690.93 Down -0.96% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13322.85 Up +0.03% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26113.71 Up +6.81% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9146.09 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 303.80/OZ UP +0.54% | Copper US$ 4.46/lb DOWN -0.0095 | Zinc US$ 2 923.50/T UP 0.18% | Brent Crude Oil US$ 84.33/BBP DOWN -0.0272 | Platinum US$ 952.24/OZ UP +1.87% Sport results: LaLiga: Barcelona 4 vs 2 Valencia SerieA: Genoa 3 vs 0 Cagliari European Championships Qualifying: Coventry City 1 vs 2 Ipswich Town | Preston North End 0 vs 3 Leicester City English Championship: Coventry City 1 vs 2 Ipswich Town | Preston North End 0 vs 3 Leicester City Weather: Katima Mulilo: 12° | 33° Rundu: 12° | 31° Eenhana: 14° | 33° Oshakati: 16° | 32° Ruacana: 15° | 32° Tsumeb: 15° | 31° Otjiwarongo: 14° | 29° Omaruru: 15° | 32° Windhoek: 13° | 27° Gobabis: 15° | 28° Henties Bay: 16° | 21° Wind speed: 40km/h, Wind direction: E, Low tide: 04:26, High tide: 10:41, Low Tide: 16:45, High tide: 23:19 Swakopmund: 16° | 18° Wind speed: 30km/h, Wind direction: S, Low tide: 04:24, High tide: 10:39, Low Tide: 16:43, High tide: 23:17 Walvis Bay: 17° | 25° Wind speed: 30km/h, Wind direction: S, Low tide: 04:24, High tide: 10:38, Low Tide: 16:43, High tide: 23:16 Rehoboth: 15° | 29° Mariental: 18° | 31° Keetmanshoop: 20° | 32° Aranos: 18° | 30° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 20° | 34° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 16° | 29° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 14° | 25° Maseru: 10° | 26° Antananarivo: 15° | 25° Lilongwe: 14° | 28° Maputo: 18° | 28° Windhoek: 13° | 27° Cape Town: 16° | 24° Durban: 18° | 26° Johannesburg: 17° | 26° Dar es Salaam: 26° | 30° Lusaka: 15° | 27° Harare: 13° | 27° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.19 | EUR to NAD 19.88 | CNY to NAD 2.56 | USD to NAD 18.54 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.32 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.68 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.58 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.22 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.64 | USD to EGP 47.9 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1349.9 | USD to ZAR 18.54 | USD to ZMW 26.87 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 76076.19 Down -0.5% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1690.93 Down -0.96% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13322.85 Up +0.03% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26113.71 Up +6.81% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9146.09 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 303.80/OZ UP +0.54% | Copper US$ 4.46/lb DOWN -0.0095 | Zinc US$ 2 923.50/T UP 0.18% | Brent Crude Oil US$ 84.33/BBP DOWN -0.0272 | Platinum US$ 952.24/OZ UP +1.87%