Allister afwesig voor toets

Johan Deysel lei ’n span met drie debutante wat hul eerste toets in die beginspan aanpak.
Andrew Poolman
Andrew Poolman – Enige moontlike swak plekke in die Namibiese mondering sal komende Sondag uitgewys word in die rugbytoets teen Kenia op Stellenbosch.Die wedstryd se afskoptyd is
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer