Alle paaie lei na Windhoek ...
Alle paaie lei na Windhoek ...

Alle paaie lei na Windhoek ...

Helene Bam
Die Groot Migrasie: Windhoek het die afgelope week uit sy nate gebars met ongewone verkeersophopings as gevolg van die toeloop van mense vir die Napso – Securitas Privaatskolenaweek. Die skets hier onder is uitgebeeld deur Elize Haasbroek van Elnatan Privaatskool en me. Annika Mouton, onderwyser by Windhoek Afrikaanse Privaatskool.

Kommentaar

Republikein 2025-09-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer