Alle oë op Staatshuis
Die regering se verwagte aankondiging hierdie week oor Namibië se pad vorentoe met die Covid-19-pandemie is waarskynlik die belangrikste sedert Maart.
Hopelik gebeur dit al vandag eerder as Vrydag. Dié hoop het egter elke keer tot dusver beskaam.
‘n Ekonoom het verlede week gewonder of die regering nou maar elke twee weke die spreekwoordelike “padda” in die kookwater gaan omrol. Die pot is verby aanbrand.
Hoewel die parlement gevra kan word om ‘n verlengde noodtoestand te magtig, moet ‘n mens wonder of die regering of Swapo lus is vir die verdere uitstel en onvermydelike politiekery wat sal volg. Swapo het net een opposisiestem nodig om hul wil af te dwing.
Namibiërs behoort nie tot 17 September te wag om te weet waar pres. Hage Geingob oor die noodtoestand staan nie.
Ander vlakke van nood – nie net ekonomies nie – het sodanig toegeneem dat die kabinet bitter mooi moet dink. Sekere mediese stemme kan nie meer die stert wees wat die hele hond se lyf swaai nie.
Wat buitelandse toerisme betref, het die bedryf en ander gewaarsku verpligte kwarantyn gaan nie werk nie. Dit het byna N$116 miljoen se gekanselleerde besoeke geverg om die boodskap tuis te dryf.
Ons hoef nie dieselfde les, wat die afgelope ses maande ook op ander fronte geleer is, oor en oor te baas te raak nie.
Volgens die minister van justisie kan die pandemie met gewone wetsvoorskrifte beveg word. Dan is dit die weg wat Namibië moet wandel.
So sê ander
9 September 2020
Ending furlough next month: reckless and cruel
The chief economist of the Bank of England offered some tough love on Monday to employees who fear that when the government ends its flagship job retention scheme (JRS) at the end of next month, their P45 will follow soon after.
Andrew Haldane said that continuing the furlough payments in some form would be a case of merely “prolonging the inevitable, in a way that probably doesn’t help either the individual or the business”.
This kind of bracing market analysis was highly popular in the early 1980s, when vast swaths of industrial England were judged to be past their sell-by date and abandoned to their fate. The result was a lost generation of the unemployed, a collapse of collective self-esteem in formerly proud communities and the emergence of resentments and inequalities that persist today.
To turn off the tap of financial support this autumn, as the chancellor, Rishi Sunak, still seems determined to do, would be premature, cruel and short-sighted.
There is nothing inevitable about the disappearance of theatres, cinemas, pubs, restaurants, sport centres, art galleries and music venues. Equally, there is nothing inevitable about huge job losses in the automotive and aviation industries, or other areas of skilled British manufacturing.
What was true in March is true now. Mr Sunak should announce a targeted extension of his furlough scheme, or come up with a better alternative.
• THE GUARDIAN

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie