Alkohol se skandalige skade
Alkohol se skandalige skade

Alkohol se skandalige skade

Dani Booysen
/AWEBAHE //HOESEB SKRYF:

Stywe rieme bietjie los

Goeie daad nou moles

Almal lig weer elmboog

Misdaad nou hemelhoog



Alkohol % klein geskat

Skade van % onderskat

% verlaag lei tot skade

Suipery bring skande



Dronknes orals gehou

Goeie gedrag geknou

Huismoles die inding

3% persent se leiding



Om my hande is boeie

My voorland die tjoekie

Covid-19 die oorsaak?

Drank dit veroorsaak?



Na verlede, ek verlang

Huidige maak my bang

Bid vir goeie uitkoms

Sonder virus toekoms

Kommentaar

Republikein 2026-08-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer