Alexia se ouers dagvaar staat vir N$3,2 miljoen
Die respondente is die ministeries van veiligheid en sekuriteit, verdediging, die omgewing en toerisme, die weermaghoof, die inspekteur-generaal van die Namibiese polisie en die regering van Namibië.
Francoise Steynberg - Alexia Keil, die Namibiese kleuter wat in Maart 2017 in die Bwabwata Nasionale Park deur lede van die teenstropingseenheid in die kop geskiet is, se ouers eis
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie