Albi Bru00fcckner oorlede
Albi Bru00fcckner oorlede

Albi Brückner oorlede

Francoise Steynberg
Mnr. Albi Brückner (86), die stigter van die NamibRand Natuurreservaat wat diep spore in die bewaringskringe getrap het, is gister omstreeks 14:00 aan ’n beroerte-aanval oorlede.
Foto Namib Rand Natuurreservaat

Kommentaar

Republikein 2026-07-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer