Al dieper in die rooi

Namibiërs se persoonlike le­ning- en kredietkaartskuld groei nou reeds meer as twee jaar teen dubbelsyfers.
Jo-Mare Duddy Booysen
Jo-Maré Duddy Vuisvoos verbruikers neem toenemend hul toevlug tot kre­dietkaarte en persoonlike lenings en was teen die einde van November met bykans N$6,3 miljard in totaal hier
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer