Air Namibia skors vakbondleiers

Die waarnemende besturende direkteur van die nasionale lugredery was na bewering onbewus van twee skorsings.
Catherine Sasman
Catherine Sasman - Air Namibia het twee uitvoerende lede van die Namibië Kajuitbemanningsvakbond (NCCU) effektief vanaf 29 Augustus geskors, vermoedelik oor hul openbare kritiek t
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer