Air Namibia hervat op 28 Oktober vlugte na SA
Air Namibia hervat op 28 Oktober vlugte na SA

Air Namibia hervat op 28 Oktober vlugte na SA

Ronelle Rademeyer
Die nasionale redery het vanmiddag aangekondig hy hervat op 28 Oktober vlugte vanaf Windhoek na Johannesburg en Kaapstad.
Die redery sal nie soos in die verlede 'n Airbus A319 op hierdie roetes gebruik nie, maar sal die veel kleiner Embraer Jet inspan.
Die Windhoek-Johannesburg-vlugte sal op Woensdag, Vrydae en Sondae geskied en dié na Kaapstad (direk en via Walvisbaai) op Vrydae en Sondae.

Kommentaar

Republikein 2025-12-14

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer