Air Namibia en Ethiopian Airlines gaan saamwerk

Meer bestemmings, gemaklike aansluitings en korter wagtye word beloof.
Estelle de Bruyn
Afrika se grootste lugrederygroep, Ethiopian Airlines, het in Februarie 'n samewerkingsooreenkoms met Air Namibia gesluit.Die ooreenkoms dek drie Ethiopian Airlines-vlugte 'n week
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer