Air Nam nog nie vir Sochi betaal
Agt maande ná die reis sê die Nasionale Jeugraad hulle is nie verantwoordelik vir die rekening nie en die Swapo-jeugliga sê hulle is in staat om dit te hanteer.
Catherine Sasman - Air Namibia het erken hulle is nog nie betaal vir die Nasionale Jeugraad (NYC) se huurvlug na Sochi, in Rusland, in Oktober verlede jaar, met sy Airbus A330 nie.
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie