Agtien aansoeke vir ARV-tender

Oop, internasionale tenders is vir die verskaffing van anti-retrovirale medikasie aanvaar.
Henriette Lamprecht
Die hoërhof het 'n dringende aansoek deur Medipark Pharmaceutical Whole­salers (Pty) Ltd van die hand gewys om die Sentrale Verkrygingsraad van Namibië (CPBN) daarvan te weerhou
...

Kommentaar

Republikein 2025-07-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer