Agt sterftes, 76 nuwe gevalle
Die Covid-sterftes styg met agt tot 3 285. Vyf sterftes was in Oshakati en een in Onandjokwe. Nie een van die sterfgevalle was ingeënt nie.
Gister is 76 nuwe gevalle aangemeld, 'n positiewe koers van 9%. Die meeste is in Erongo (32%), gevolg deur //Kharas met 20%. Onder die gevalle is 18 leerlinge, twee onderwysers en twee gesondheidswerkers. Nie een van die gevalle is ingeënt nie. Die aktiewe gevalle staan op 3 840 waarvan 259 in die hospitaal en 52 in die ICU is. Tot op hede het 185 873 een dosis entstof ontvang en is 78 846 volledig ingeënt. Die herstelkoers staan op 94%.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie