Agt sterftes, 385 nuwe gevalle
Agt sterftes, 385 nuwe gevalle

Agt sterftes, 385 nuwe gevalle

Henriette Lamprecht
Die Covid-sterftesyfer vir Namibië skuif met agt - vier in Windhoek, twee in Oshakati en een elk in onderskeidelik Khorixas en Omaruru - tot 920 gestyg. Vandag is 385 nuwe gevalle aangemeld waarvan 46 leerlinge, 18 gesondheidswerkers, tien onderwysers en nege studente was. Die aktiewe gevalle staan tans op 5 771 waarvan 315 in die hospitaal en 63 in die ICU is. Tot op hede het 52 390 (89%) van gevalle herstel en is 76 259 mense teen Covid-19 ingeënt.

Tans is 1 569 mense in kwarantyn en 3 454 kontakte word gemonitor.

Kommentaar

Republikein 2025-05-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer