Agt aangekeer ná aanval by nagklub
Hoewel agt mense al vir ondervraging aangekeer is ná die Nuwejaarsbloedbad by 'n nagklub in Istanboel, Turkye, is die skieter nog op vrye voet.
Agt mense is Maandag in hegtenis geneem in verband met die terreuraanval by 'n nagklub op Nuwejaarsdag in Istanboel, Turkye, waarin 39 mense dood en 65 beseer is.Die owerhede het g
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie