AgriBank swyg oor betaalvakansies
Die bank is in sy skik daarmee dat kliënte al meer agterstallige skuld delg en sê die proses is ‘n uithourit eerder as ‘n enkele naelloop.
Elvira Hattingh - AgriBank wil nie bekend maak hoeveel kliënte die afgelope 10 jaar geen paaiemente aan hulle betaal het nie, maar sê altesaam N$500 miljoen uit hul skuldboek van
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie