Agra ook deur ekonomie, droogte geraak

Die groep sê hulle is dankbaar vir positiewe uitslae – veral in die lig van die huidige omstandighede.
’n Relatief stagnerende bruto wins saam met stygende koste het daartoe gelei dat die Agra-groep se totale omvattende inkomste van N$ 32,2 miljoen verlede jaar na N$ 24,4 miljoen
...

Kommentaar

Republikein 2025-07-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer