AG en bank trek tou oor Fishrot-bates
'n Regstryd tussen 'n handelsbank en die vervolgingsgesag het onthul hoe Fishrot-beskuldigdes miljoene op spogmotors bestee het. Oudminister Sacky Shanghala het een kontantdeposito betaal wat sy jaarlikse salaris oorskry het.
Jemima Beukes en Mathias Haufiku – Minstens 23 voertuie ter waarde van N$24 miljoen, wat binne die bestek van ses jaar aangekoop is, is die middelpunt van 'n hofstryd tussen die
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie