Aftel: 98, 99 . . .
Aftel: 98, 99 . . .

Aftel: 98, 99 . . .

Dani Booysen
Volgens die leser wat hierdie foto gedeel het, het Ouma Martha Boois, gebore op Weltevrede in /Homas en nou woonagtig op Rehoboth, op 4 Oktober 99 jaar oud geword. Republikein sê ook geluk met die mylpaal.

Kommentaar

Republikein 2025-12-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer