Afsnylaag kan dié week reën bring

LandWater het Maandag gesê vandeesweek kan nog “ontsettend mooi en gevaarlik vir Namibië word”.
Elvira Hattingh
Elvira Hattingh – Terwyl een weerkenner waarsku ’n ongewone afsnylaag mag weerstoestande vandeesweek nog glo selfs “gevaarlik” vir Namibië maak, het November die reënseis
...

Kommentaar

Republikein 2026-06-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer