Afrika- en herfskommandowurm slaan toe
Kommandowurms, wat boere se weiding en gewasse kan verwoes, het in van die streke kop uitgesteek.
Elvira Hattingh - Die herfskommandowurm het sy opwagting in Namibië se Zambezi-, Oshana- en Oshikotostreek gemaak.Terselfdertyd het die Afrika-kommandowurm in die Oshana-, Oshikot
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie