Affies teen Walvis boaan kwarteind se program
Rugbyskole van dwarsoor die land begin mekaar vandag en môre uitskakel in die wedloop om ’n week later steeds ’n aanspraak op die Momentum-liga in hul onderskeie ouderdomsgroepe te hê.
In die o.19 Superliga word net ’n enkele kwarteindstryd gespeel, naamlik wanneer die eerste spanne van Namib Diesel Walvisbaai en Windhoek Afrikaanse Privaatskool môre slaags raak.
Die twee spanne het onderskeidelik vierde en vyfde in die premierliga-fase klaargemaak.
Die wenner sal die reg verwerf om ’n week later in die halfeindstryd ’n herontmoeting teen die onoorwonne voorloper, Supersand Elnatan Privaatskool, te hê.
Elnatan (eerste), Samsung Windhoek Hoërskool (tweede) en die verdedigende kampioen Ricoh Windhoek Gimnasium (derde) het ’n afnaweek, met laasgenoemde twee wat weer ’n afspraak op 13 Augustus in die semifinaal het.
Die naweek se wedstrydbepalings:
VANDAG – Hage Geingob-stadion
14:15 Dr. Lemmer tn M&K Gertze B (o.14B)
15:15 Dr. Lemmer tn M&K Gertze (o.15B)
16:15 HTS II tn M&K Gertze II (o.19D)
17:35 Otji’s Rugby tn M&K Gertze A (o.14B)
18:35 Rehoboth tn Windhoek Gimnasium B (o.15B)
19:35 Otji’s Rugby I tn Jan Möhr I (o.19B)
20:55 Dr. Lemmer I tn HTS I (o.19A)
MÔRE – Trustco United Gemsbokpark
07:30 Windhoek Affies tn Rehoboth (o.14B)
08:30 De Duine tn Moria (o.15B)
09:30 Pro-Ed Akademie tn Tsumeb Gimnasium (o.15B)
10:30 Dr. Lemmer III tn Etosha I (o.19D)
11:50 Okahandja Schools I tn WHS V (o.19D)
13:10 Prestantia College I tn WHS III (o.19C)
MÔRE – Hage Geingob-stadion
07:45 PK de Villiers tn Windhoek Gimnasium B (o.14B)
08:45 PK de Villiers I tn WHS IV (o.19C)
10:05 Moria I tn Walvisbaai I (o.19C)
11:25 Oshakati Rugby I tn Windhoek Gimnasium IV (o.19D)
12:45 Windhoek Affies I tn Namib Diesel Walvisbaai I (o.19 Superliga)
LAERSKOLE
Vir die sewende opeenvolgende jaar word die landwye rugbyliga vir laerskole deur Steers geborg.
Die kwarteindrondte word hierdie naweek bereik en word op Keetmanshoop en Outjo gespeel.
Skole so wyd verspreid as Rosh Pinah, Keetmanshoop, Mariental, Stampriet, Rehoboth en Windhoek sal op die suidelike groep se venue byeenkom.
Vir die wedstryde op Outjo is die spanne van Grootfontein, Tsumeb, Windhoek, Oshakati, Karibib, Walvisbaai, Swakopmund en die gasheerdorp versamel.
KEETMANSHOOP
O.11-liga: Elnatan (Stampriet), Danie Joubert (Mariental), Krönlein (Keetmanshoop), Keetmanshoop Primêre Skool en Windhoek Gimnasium.
O.12-liga: Pionierspark, Orban, Keetmanshoop Primêre Skool, Krönlein, Ruimte en JTL Beukes (beide Rehoboth).
O.13A-liga: JTL Beukes, Origo (Rehoboth), Windhoek Gimnasium, Hoeksteen Primêre Skool (Rosh Pinah) en Keetmanshoop Primêre Skool.
O.13 Superliga: Elnatan, Danie Joubert, Windhoek Affies, Keetmanshoop Primêre Skool en Krönlein.
OUTJO
O.11-liga: Wilhelm Nortier (Grootfontein), Tsumeb Gimnasium, Windhoek Affies, Walvisbaai Primêre Skool en Pro-Ed (Swakopmund).
O.13A-liga: Wilhelm Nortier, Tsumeb Gimnasium, Orban en Karibib Privaatskool.
O.13 Superliga: Pionierspark, Mauritz Devenish (Oshakati), Moria (Outjo), Walvisbaai Primêre Skool en Walvisbaai Privaatskool.
Die semifinale sal aanstaande naweek in Windhoek gespeel word.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie