Adjunkminister skuld Agribank N$10,6 m

‘n Adjunkminister se regspan kry hom nie opgespoor vir instruksies oor hoe hy skuld aan Agribank wil terugbetaal nie.
Ellanie Smit
Ellanie Smit - Agribank eis in die hoërhof in Windhoek in drie afsonderlike sake meer as N$10,6 miljoen van die adjunkminister van arbeid, nywerheidsbetrekkinge en werkskepping,
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-07

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer