ACC van korrupsie beskuldig
ACC van korrupsie beskuldig

ACC van korrupsie beskuldig

'n Munisipale werker sê die Teenkorrupsiekommissie (ACC) behandel nie almal gelyk nie.
Catherine Sasman
Catherine Sasman - 'n Munisipale werker van Keetmanshoop beskuldig die Teenkorrupsiekommissie (ACC) van partydige, swak en oneffektiewe bestuur nadat dié kommissie se oggend- en aandpraatjies oor sy deelname aan 'n dissiplinêre verhoor by die Maltahöhe-nedersettingsraad verskil het.

Die voormalige opposisieparty-amptenaar, mnr. Adam Isaak, verteenwoordig twee werknemers wat uit die Maltahöhe-raad geskors is oor bewerings van wangedrag met die toekenning en uitvoering van 'n tender vir die ontwerp en konstruksie van 'n brandweerstasie.

Isaak verteenwoordig die beskuldigdes as "direkteur-generaal/bestuurder" van die maatskappy wat handel dryf onder die naam Legalabour Consultants, met 'n posadres op Maltahöhe.

Die twee beskuldigdes se verhoor is geskeduleer vir 19 tot 22 September.

Op 19 September het die ACC se adjunkdirekteur, adv. Erna van der Merwe, 'n brief aan Keetmanshoop-munisipaliteit se uitvoerende hoof, mnr. Desmond Basson, geskryf om te vra of Isaak wel verlof geneem het om die verhoor by te woon en of hy toestemming gevra het om betaalbare werk buite die munisipaliteit te doen.

Isaak meen hy word uitgesonder omdat die ACC nie dieselfde navrae aan die Windhoek-munisipaliteit gerig het nie, gegewe die feit dat hul regsadviseur, mnr. Tjizembua Hongonekua, die voorsitter van die Maltahöhe-nedersettingsraad se dissiplinêre verhoor is. Hy ontvang na bewering reistoelae van die raad tydens die verhoor.

"Dit lyk soos 'n komplot teen my. Die (ACC-) brief is in die gange opgestel. Jy kan nie 'n ou klagte uit jou duim suig, terwyl geen klagte teen my gelê is nie. Die ACC word gebruik as hulpmiddel om persoonlike vendettas teen my af te handel. Die ACC is 'n korrupte instelling. Sy werk is gebaseer op politiekery en baantjies vir boeties. Sy ondersoeke is nie onafhanklik nie en mense op voetsoolvlak word streng behandel, terwyl magtige figure niks oorkom nie," het Isaak uitgevaar.

Hy het beweer die geloofwaardigheid van die ACC kom in die gedrang weens die partydigheid teenoor hom.

"Daar is persoonlike konflik by die Maltahöhe-nedersettingsraad betrokke en wie ook al die beskuldigdes verteenwoordig, word op 'n vyandige manier hanteer,” het Isaak gesê.

"Ek het geen probleem daarmee om my belange te verklaar solank dit op almal van toepassing is nie. Die speelveld moet gelyk wees."

Isaak het ook gevra waarom mnr. Karel Cloete, 'n senior ondersoekbeampte van die ACC, tydens die verhoor as getuie mag optree.

Hy het gesê die dissiplinêre proses is intern en behels 'n siviele saak.

Isaak het die Maltahöhe-nedersettingsraad daarvan beskuldig dat hy 'n ACC-verslag as basis gebruik het om klagte teen die twee beskuldigdes te formuleer.

Die dissiplinêre verhoor volg op 'n aanbeveling van die ACC ná sy voorlopige ondersoek na die beweerde korrupsie.

Van der Merwe het voorgestel Isaak maak sy klagte by die ACC aanhangig.

"Hoe kan jy Lucifer by Satan gaan verkla?" was Isaak se reaksie hierop.

Kommentaar

Republikein 2024-05-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Luton Town 1 vs 1 Everton | Chelsea 2 vs 0 Tottenham Hotspur LaLiga: Getafe 0 vs 2 Athletic Club SerieA: Torino 0 vs 0 Bologna Katima Mulilo: 13° | 32° Rundu: 12° | 31° Eenhana: 14° | 33° Oshakati: 15° | 32° Ruacana: 16° | 33° Tsumeb: 15° | 30° Otjiwarongo: 13° | 29° Omaruru: 12° | 31° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 15° | 28° Henties Bay: 15° | 21° Wind speed: 28km/h, Wind direction: S, Low tide: 06:39, High tide: 12:59, Low Tide: 18:48, High tide: 01:14 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 34km/h, Wind direction: S, Low tide: 06:37, High tide: 12:57, Low Tide: 18:46, High tide: 01:12 Walvis Bay: 16° | 24° Wind speed: 39km/h, Wind direction: S, Low tide: 06:37, High tide: 12:56, Low Tide: 18:46, High tide: 01:11 Rehoboth: 13° | 28° Mariental: 16° | 31° Keetmanshoop: 16° | 31° Aranos: 14° | 29° Lüderitz: 15° | 27° Ariamsvlei: 15° | 32° Oranjemund: 13° | 22° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 14° | 28° Lubumbashi: 12° | 26° Mbabane: 14° | 30° Maseru: 10° | 24° Antananarivo: 11° | 23° Lilongwe: 15° | 28° Maputo: 18° | 31° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 14° | 19° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 15° | 25° Dar es Salaam: 22° | 28° Lusaka: 15° | 28° Harare: 13° | 28° Currency: GBP to NAD 23.17 | EUR to NAD 19.9 | CNY to NAD 2.54 | USD to NAD 18.5 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.67 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.64 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.95 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.64 | USD to EGP 47.9 | USD to KES 133.98 | USD to NGN 1379 | USD to ZAR 18.5 | USD to ZMW 27.1 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 76428.31 Up +0.50% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1700.24 Up +0.45% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13403.47 Up +0.61% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26113.71 Up +6.81% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 301.81/OZ DOWN -0.0011 | Copper US$ 4.53/lb UP +1.46% | Zinc US$ 2 924.30/T DOWN -0.08% | Brent Crude Oil US$ 83.49/BBP DOWN -0.0105 | Platinum US$ 955.87/OZ UP +0.28% Sport results: Premier League: Luton Town 1 vs 1 Everton | Chelsea 2 vs 0 Tottenham Hotspur LaLiga: Getafe 0 vs 2 Athletic Club SerieA: Torino 0 vs 0 Bologna Weather: Katima Mulilo: 13° | 32° Rundu: 12° | 31° Eenhana: 14° | 33° Oshakati: 15° | 32° Ruacana: 16° | 33° Tsumeb: 15° | 30° Otjiwarongo: 13° | 29° Omaruru: 12° | 31° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 15° | 28° Henties Bay: 15° | 21° Wind speed: 28km/h, Wind direction: S, Low tide: 06:39, High tide: 12:59, Low Tide: 18:48, High tide: 01:14 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 34km/h, Wind direction: S, Low tide: 06:37, High tide: 12:57, Low Tide: 18:46, High tide: 01:12 Walvis Bay: 16° | 24° Wind speed: 39km/h, Wind direction: S, Low tide: 06:37, High tide: 12:56, Low Tide: 18:46, High tide: 01:11 Rehoboth: 13° | 28° Mariental: 16° | 31° Keetmanshoop: 16° | 31° Aranos: 14° | 29° Lüderitz: 15° | 27° Ariamsvlei: 15° | 32° Oranjemund: 13° | 22° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 14° | 28° Lubumbashi: 12° | 26° Mbabane: 14° | 30° Maseru: 10° | 24° Antananarivo: 11° | 23° Lilongwe: 15° | 28° Maputo: 18° | 31° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 14° | 19° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 15° | 25° Dar es Salaam: 22° | 28° Lusaka: 15° | 28° Harare: 13° | 28° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.17 | EUR to NAD 19.9 | CNY to NAD 2.54 | USD to NAD 18.5 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.67 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.64 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.95 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.64 | USD to EGP 47.9 | USD to KES 133.98 | USD to NGN 1379 | USD to ZAR 18.5 | USD to ZMW 27.1 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 76428.31 Up +0.50% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1700.24 Up +0.45% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13403.47 Up +0.61% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26113.71 Up +6.81% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 301.81/OZ DOWN -0.0011 | Copper US$ 4.53/lb UP +1.46% | Zinc US$ 2 924.30/T DOWN -0.08% | Brent Crude Oil US$ 83.49/BBP DOWN -0.0105 | Platinum US$ 955.87/OZ UP +0.28%