ACC: Jaar van aanspreeklikheid lê voor
Die Teenkorrupsiekommissie se leier sê vanjaar moet dringende sake soos die hersiening van die teenkorrupsiewet gepak word, terwyl werknemers hul sokkies moet optrek.
Elvira Hattingh - Die Teenkorrupsiekommissie (ACC) ondersoek tans 455 sake, terwyl 32 reeds by die prokureur-generaal ingedien is om te besluit of vervolging moet plaasvind.Mnr. Pa
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie