ACC, ECN se leierskap: Opposisie wil hof toe

Die PDM-parlementslid me. Elma Dienda sê die Nasionale Vergadering kan nie bloot ’n rubberstempel vir die staatshoof se besluite wees nie.
Augetto Graig
Augetto Graig – “Ons gaan hof toe. Dit werk nie so nie,” sê die parlementslid me. Elma Dienda, ná laas Donderdag se spesiale parlementêre sessie. Die sessie is gehou in op
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer