Absa steek KPMG ook in die pad
Die sorge van die beleërde ouditeursmaatskappy, KPMG wil net nie tot 'n einde kom nie met Absa wat ook nie langer van KPMG se dienste gebruik sal maak nie.
Die direksie van Absa sê hy gaan nie aanbeveel dat KPMG as een van die mede-ouditeure vir die bank behou word nie.Die bank, wat steeds as Barclays Africa Group (BAGL) verhandel to
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie