Abe besoek Pearl Harbour

'n Hernuwing van die hegte vriendskapsbande tussen Japan en Amerika is dié week onderneem toe Japan se eer­ste minister, Shinto Abe, Pearl Harbour besoek het.
Estelle de Bruyn
Japan se eerste minister, mnr. Shinzo Abe, het Dinsdag 'n besoek saam met pres. Barack Obama aan Pearl Harbour in Hawaii gebring, om hulde aan die slagoffers van Japan se aanval op
...

Kommentaar

Republikein 2025-11-06

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer