Aardedag vandag herdenk

22 April 2021 | Omgewing
Vandag word Aardedag internasionaal vir die 51ste keer herdenk om die omgewing te beskerm.

Vanjaar is die tema van Aardedag 'Herstel ons Aarde'.

In Namibië het 138 leerlinge van verskeie skole landswyd aan omgewingsprojekte en feesvieringe van Aardedag deelgeneem en die plaaslike rolprent Baxu and the Giants gekyk.

Foto Nacso/WWF Namibia

Soortgelyk

 

Mbumba: Duitsland bied te min aan

7 ure gelede | Regering

Augetto Graig – Visepresident Nangolo Mbumba het Vrydag gesê hoewel die tafel gedek is om die Duitsland-Namibië-volksmoordooreenkoms in die parlement te onderteken, is hy nie...

Nuwe Mej. Namibië gekroon

7 ure gelede | Mense

Die 25-jarige Chelsi Shikongo is Saterdag as die nuwe Mej. Namibië gekroon. Die jong Walvisbaaier werk die afgelope vier jaar as ’n internasionale model. Haar...

‘Gemeenskap vat nie verantwoordelikheid’

7 ure gelede | Gesondheid

Henriette Lamprecht – “Ek het net sewe beddens vir Covid-pasiënte beskikbaar; van ons 19 Covid-pasiënte lê reeds noodgedwonge op trollies in die gang met ’n...

Nuwe kruin op horison

7 ure gelede | Gesondheid

Hoofredaksie – Namibië se gemiddeld van nuwe gevalle van Covid-19 het Vrydag die piek van die tweede golf van die pandemie verbygesteek.Met die 480 nuwe...

Weer vir 7 Junie 2021

7 ure gelede | Weer

WEERWAAK: Nat, winderige en koue toestande word van vanaand af oor die suidelike dele verwag. Tref asseblief voorsorg.BINNELAND: Gedeetelik bewolk en koud tot warm, met...

Doelwit is 60% teen Januarie

7 ure gelede | Gesondheid

Henriette Lamprecht – Met Namibië wat in Maart sy eerste dosisse Covid-19-entstowwe ontvang het, is die beplanning dat, afhangend van wanneer die volgende entstof in...

Palliatiewe sorg vir kankerpasiënte uitgebrei

7 ure gelede | Gesondheid

Die Kankervereniging van Namibië (CAN) het 'n beroep op geskikte gekwalifiseerde en opgeleide geregistreerde verpleegsters met ondervinding in palliatiewe sorg in alle streke van die...

Vissers misnoeg oor ‘misverstande’

7 ure gelede | Landbou

Leandrea Louw op Walvisbaai – Cavema Fishing het aantygings wat teen hulle gemaak is as “misverstande” uitgemaak nadat byna 700 vissermanne onder die vaandel van...

Reparasies: 'n Blik op die ooreenkoms

7 ure gelede | Regering

Toivo NdjebelaSewe Namibiese streke – Erongo, Hardap, ||Kharas, Khomas, Kunene, Omaheke en Otjozon­djupa – is uitsluitlik geïdentifiseer vir unieke ondersteuningsprogramme vir heropbou en ontwikkeling as...