Aarde skud by Anker
Verouderde toerusting en te min data verhinder wetenskaplikes om die skielike toename in aardbewings in die Kunenestreek behoorlik te ontleed.
Ronelle RademeyerNamibië se geofisikusse krap kop oor die toename in seismiese aktiwiteit in die omgewing van Anker, 'n nedersetting tussen Kamanjab en Khorixas, waar 'n aardbewin
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie