Aanvullende voeding vs droogtevoeding

'n Boer moet onderskei tussen aanvullende voeding en droogtevoeding om sy diere se produksie te optimaliseer.
Ronelle Rademeyer
Die doel van aanvullende voeding vir diere is om optimale prestasie te behaal deur die tekorte in weidings aan te vul. Met aanvullende voeding behoort daar volop weiding beskikbaar
...

Kommentaar

Republikein 2025-11-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer