Aanvang van reënseisoen lyk belowend

Weervooruitsigte stem ooreen met vorige voorspellings waarvolgens geen uiterstes tydens die komende reënseisoen verwag word nie.
Elvira Hattingh
Elvira Hattingh - Die Namibiese weerkantoor sê Namibiërs kan tussen Oktober en Desember normale tot bo-normale reën verwag, terwyl ’n kans op normale tot bo-normale reën ook
...

Kommentaar

Republikein 2026-06-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer