Aantygings kan toerismebedryf knak

'n Nuwe rolspeler in die toerismesektor se beskuldigings van rassisme teenoor die Gasvryheidsvereniging van Namibië dra by tot 'n naderende breekpunt vir die bedryf.
Sanet de Waal
Ellanie SmitSommige Namibiese toerisme-organisasies beweer 'n nuwe rolspeler in die bedryf blaas onenigheid in die sektor aan met valse en misleidende aantygings.Die stigter en eie
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer